''Sonneblom'' — Butterfly, Girl — Short Tumbler 450 ml — (Afrikaans design)

R250,00

“Die lewe fluister nie altyd antwoorde nie, soms leer dit jou net om stadiger te loop,die lig raak te sien, en te vertrou dat jy presies is waar jy moet wees” ~Bewoording op tumbler