Die verpersoonlikbare tuitbeker (320 ml) bied ‘n praktiese en stylvolle manier om jou kleintjie se dors te les. Gemaak van hoëgehalte dubbelwandige vlekvrye staal, hou dit drankies langer warm of koud . Die lekbestande tuitdeksel help om mors te beperk, terwyl die ontwerp perfek is vir klein handjies. Dit maak dit ideaal vir gebruik by die huis, in die motor of tydens uitstappies. Maak die tuitbeker ekstra spesiaal deur dit met ‘n naam en of unieke onwerp te verpersoonlik.
- Kapasiteit: 320 ml
- Materiaal: Vlekvrye staal
- Isolasie: Dubbelwandig vir warm en koue drankies
- Deksel: Lekbestande tuitdeksel.
- Eienskappe: Skottelgoedwasser-vriendelik (deksel word handwas aanbeveel)
- Ontwerp: Verpersoonlikbaar




Resensies
Daar is nog geen resensies nie.