Hierdie coke-tumbler van vlekvrye staal kan verpersoonlik word met jou eie ontwerp, tema, logo, naam of boodskap. Laai eenvoudig jou ontwerp op wanneer jy bestel en ons druk dit professioneel op die tumbler om iets uniek en persoonlik vir jou te skep.
Die blikkie-geïnspireerde vorm gee hierdie tumbler ’n moderne en unieke voorkoms wat ideaal is vir koeldrank, water, koffie of enige warm en koue drankies. Perfek vir geskenke, spesiale geleenthede, maatskappygeskenke of alledaagse gebruik.
- Kapasiteit: 400 ml
- Materiaal: Vlekvrye staal
- Isolasie: Dubbelwandig vir warm en koue drankies
- Eienskappe: Skottelgoedwasser-vriendelik




Resensies
Daar is nog geen resensies nie.