Hierdie “Ek is BLÊrie oulik”-groeipakkie is ontwerp om elkeen se hart te steel. Met ’n humoristiese skaapontwerp is dit perfek vir klein babas wat sommer vanself oulik is. Ideaal vir eerste foto’s, familiekuier of sommer net as ‘n geskenk om ‘n glimlag op almal se gesigte te sit. Die groeipakkie is sag, gemaklik en vriendelik teenoor ’n pasgebore baba se sensitiewe vel — ’n pragtige keuse vir enige kleinding wat blêrrie oulik is.
- Materiaal: Katoen – sag, asemhaalbaar en baba-vriendelik
- Drukwerk: Hoë kwaliteit, duursaam en kleurvas
- Pasvorm: Gerieflik vir daaglikse dra
- Styl: Humoristies, Afrikaans en oulik






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.