Vir die nooi met styl én storie.
Hierdie hoëgehalte, liggewig T-hemp bring ’n tikkie trots en ’n hele klomp persoonlikheid. Dis perfek vir elke Afrikanernooi wat gemak, styl en identiteit wil kombineer.
Die ontwerp beklemtoon Afrikanertrots en -kultuur en gee ‘n gemaklike, elegante voorkoms.
- Pasvorm: Unisex
- Materiaal: 100% katoen
- Gewig: 165 gsm
- Eienskappe: Liggewig en masjienwasbaar




Resensies
Daar is nog geen resensies nie.