Geniet elke koppie koffie of tee met hierdie pragtige keramiekbeker met ’n sagte room en blou blomontwerp. Die rustige kleure en fyn detail skep ’n kalm, gesellige gevoel, perfek vir die huis of kantoor. Gemaak van duursame keramiek met kwaliteit drukwerk is hierdie ‘n stylvolle beker idaal vir alledaagse gebruik en voeg dit ‘n tikkie kleur en elegansie by jou dag.
- Kapasiteit: 325 ml
- Materiaal: Hoëgehalte keramiek
- Mikrogolf- en skottelgoedwasser-vriendelik
- Ontwerp: Room en blou blomme






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.