Geniet elke koppie koffie of tee met hierdie pragtige keramiekbeker. Die rustige kleure en fyn, detail skep ’n kalm, gesellige gevoel, perfek vir die huis of kantoor. Gemaak van duursame keramiek met kwaliteit drukwerk. ’n Stylvolle beker wat ‘n tikkie kleur en elegansie by jou dag voeg.
- Kapasiteit: 295 ml
- Materiaal: Hoëgehalte keramiek
- Isolasie: Dubbelwandig vir warm en koue drankies
- Eienskappe: Mikrogolf- en skottelgoedwassser-vriendelik



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.