Ontdek ons Sonneblom-en-by-reeks — ‘n lewendige en kunstige versameling wat die skoonheid van die natuur met n moderne aanslag kombineer. Met ‘n sonneblom-en-by-ontwerp wat speel met lig, skadu en fyn detal, bring hierdie reeks ‘n gevoel van warmte en energie in enige ruimte. Elke item is meer as net funksioneel. Dit is ‘n stellingstuk wat karakter en stryl by jou huis voeg.
Die reeks bestaan uit verskeie produkte wat perfek by mekaar pas, maar ook individueel aangekoop kan word.
- Koffiebeker: Keramiek – 325 ml
- Strooitjie-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Strooitjie-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 600 ml
- Latte-tumbler: Vlekvrye staal met dubelwandige isolasie – 450 ml
- Kort tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Lang tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 600 ml
- Kaasbord (reghoekig): Hout met keramiekteël-insetsel – 22.5 x 33 x3 cm
- Sleutelrak: Metaalraam met keramiekteël-insetsel – 37.6 x 18 x 2.5 cm
- Muismat (mousepad): Rubber – 23 x 18.8 cm
- Drupmatjie (coaster): Rubber – 9 x 9 cm


































Resensies
Daar is nog geen resensies nie.