Ons Sonneblom-en-by-reeks vier die sagte skoonheid van die natuur met ‘n delikate en tydlose ontwerp. Hierdie reeks bestaan uit verskeie produkte wat perfek by mekaar pas, maar ook individueel aangekoop kan word. Van koffiebekers en tumblers tot dekor — elke item voeg ‘n n subtiele, stylvolle natuur-aanraking by jou alledaagse lewe.
Ideaal vir ‘n unieke geskenk of om jou eie spasie met ‘n rustige, elegante tema te verfraai.
- Koffiebeker: Keramiek – 325 ml
- Kaasbord (rond): Hout met keramiekteël-insetsel – 22.5 x 33 x 3 cm
- Sleutelrak: Metaalraam met keramiekteël-insetsel – 23.5 x 22.5 x 1.4 cm
- Strooitjie-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Strooitjie-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 600 ml
- Kort tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Lang tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 600 ml




























Resensies
Daar is nog geen resensies nie.