Ontdek ons speelse hoender-reeks – ’n karaktervolle en speelse versameling wat ’n tikkie plaaslewe en humor in jou huis inbring. Met unieke hoender-ontwerpe wat warmte en persoonlikheid uitstraal, is elke item gemaak om jou dag net ’n bietjie ligter te maak. Die reeks bestaan uit verskeie produkte wat perfek by mekaar pas, maar ook individueel aangekoop kan word. Of dit nou in die kombuis, sitkamer of as ’n geskenk is, hierdie reeks voeg ’n vars en kreatiewe aanslag by enige ruimte.
- Koffiebeker: Keramiek – 325 ml
- Strooitjie-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Strooitjie-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 600 ml
- Kort tumbler: Vlekvrye staal mt dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Lang tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 600ml
- Kaasbord (rond): Hout met keramiekteël-insetsel – 22 x 33 x 3 cm
- Sleutelrak: Metaalraam met keramiekteël-insetsel – 23.5 x 22.5 x 1.4 cm
- Staande horlosie: MDF-hout – 20 x 20 cm
























Resensies
Daar is nog geen resensies nie.