Geniet elke koppie koffie of tee met hierdie keramiekbeker met ’n pragtige madeliefie-ontwerp in room en pienk. Die sagte kleure en delikate blomdetail skep ’n ligte en vrolike gevoel, perfek vir die huis of kantoor Gemaak van duursame keramiek met kwaliteit drukwerk. ’n Pragtige beker wat ‘n tikkie varsheid en sjarme by jou dag voeg.
- Kapasiteit: 325 ml
- Materiaal: Hoëgehalte keramiek
- Eienskappe: Mikrogolf- en skottelgoedwassser-vriendelik
- Ontwerp: Room en pienk madeliefies





Resensies
Daar is nog geen resensies nie.