Geniet elke koppie koffie of tee met hierdie pragtige keramiekbeker met ’n sagte protea-ontwerp. Die rustige kleure en fyn detail skep ’n kalm, gesellige gevoel, perfek vir die huis of kantoor.
Gemaak van duursame keramiek met kwaliteit drukwerk. ’n Stylvolle beker wat ‘n tikkie kleur en elegansie by jou dag voeg.
- Kapasiteit: 325 ml
- Materiaal: Hoëgehalte keramiek
- Eienskappe: Mikrogolf- en skottelgoedwasser-vriendelik
- Ontwerp: Orania | Protea





Resensies
Daar is nog geen resensies nie.