Met ‘n mosaïek van verskillende foto’s wat Orania se bekende bakens en kermerke uitbeeld, vang hierdie yskasmagneet die hart en karakter van die dorp vas. ‘n Klein, maar betekenisvolle herinnering aan plek en identiteit.
Ideaal as ‘n klein geskenk of aandenking met betekenis.
- Materiaal: MDF-hout
- Afmetings: 7.5 x 5 cm
- Ontwerp: Orania | Mosaïek-ontwerp







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.