Hierdie pragtige Welkom-groeipakkie met ‘n klassieke teddiebeer-tema bring ‘n gevoel van warmte en geborgenheid.
Verpersoonlik dit met jou baba se naam, geboortegewig, geboortedatum, – tyd en -lengte om ‘n unieke, blywende herinnering te skep.
Dis perfek as ‘n liefdevolle geskenk of om jou eie klein mensie se eerste oomblikke virewig vas te vang.
- Grootte: 0-3 maande
- Materiaal: Katoen – sag, asemhaalbaar en baba-vriendelik
- Drukwerk: Hoë kwaliteit, duursaam en kleurvas
- Pasvorm: Gerieflik vir daaglikse dra
- Styl: Sag, oulik en sentimenteel









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.