Ons By-en-dier-reeks vier die speelse kant van die natuur met ‘n unieke en karaktervolle ontwerp. Hierdie reeks bestaan uit verskeie produkte wat perfek by mekaar pas, maar ook individueel aangekoop kan word. Van koffiebekers tot tumblers tot dekor — elke item beeld die speelse kant van die natuur uit. Die kontras tussen swart-en-wit en helder geel gee elke stuk ‘n vars, lewendige gevoel. Ideaal vir ‘n unieke geskenk of om ‘n tikkie glans en persoonlikheid by jou spasie te voeg.
- Koffiebeker: Keramiek – 325 ml
- Latte-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Strooitjie-tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Kort tumbler: Vlekvrye staal met dubbelwandige isolasie – 450 ml
- Kaasbord (rond): Hout met keramiekteël-insetsel – 22 x 33 x 3 cm
- Sleutelrak: Metaalraam met keramiekteël-insetsel – 23.5 x 22.5 x 1.4 cm

























Resensies
Daar is nog geen resensies nie.