Hierdie oulike Welkom-groeipakkie met ‘n hasie-tema het ‘n rustige, neutrale voorkoms wat perfek is vir enige klei n bondeltjie vreugde.
Verpersoonlik dit met jou baba se naam, geboortegewig, geboortedatum, – tyd en -lengte om ‘n unieke en blywende herinnering te skep.
Hierdie groeipakkie is ideaal as ‘n stylvolle geskenk of om jou eie klein mensie se eerste oomblikke vir altyd vas te vang.
- Grootte: 0-3 maande
- Materiaal: Katoen – sag, asemhaalbaar en baba-vriendelik
- Drukwerk: Hoë kwaliteit, duursaam en kleurvas
- Pasvorm: Gerieflik vir daaglikse dra
- Styl: Sag, oulik en sentimenteel








Resensies
Daar is nog geen resensies nie.