Welkom in die wêreld, klein mens!
Hierdie oulike groeipakkie met die humoristiese Afrikaanse teks “44 + 1 Afrikaanssprekendes” is perfek vir ouers met ’n sin vir humor en ’n groot liefde vir Afrikaans. Die sagte materiaal en gemaklike pasvorm maak dit ideaal vir elke dag — van eerste foto’s tot kuier by ouma en oupa.
Dit is ook ’n wonderlike geskenk vir ‘n ooievaarstee, om ‘n nuwe pienkvoet te verwelkom of sommer net om ’n glimlag te bring.
- Materiaal: Katoen – sag, asemhaalbaar en baba-vriendelik
- Drukwerk: Hoë kwaliteit, duursaam en kleurvas
- Pasvorm: Gerieflik vir daaglikse dra
- Styl: Humoristies, Afrikaans en oulik










Resensies
Daar is nog geen resensies nie.